Invloed Kerk | Preke

Manna dis ‘n voorreg | Teëspoed Treffers


Listen Later

In die tyd van Israel se grootste deurbraak, beleef hulle teëspoed. God het elke dag aan hulle voorsien met presies genoeg. Leer uit hierdie seisoen hoe om jou woestyn te verander, van 'n plek van klagtes na 'n plek waar jy God leer vertrou.


https://youtu.be/piV6NpZvdyQ


Boodskap deur Johan Bruwer


𝗠𝗮𝗻𝗶𝗲𝗿𝗲 𝗼𝗺 𝘁𝗲 𝗴𝗲𝗲: https://pay.yoco.com/invloed

𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗛𝘂𝗯: https://www.hopp.bio/invloedkerk

𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗚𝗲𝗯𝗲𝘂𝗿𝘁𝗲𝗻𝗶𝘀𝘀𝗲: https://www.invloed.co.za/gebeure

_____

#Teëspoed #Treffers #Manna #Jesus #InvloedKerk

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Invloed Kerk | PrekeBy Invloed Kerk