Nuus

Mans mag vroue se vanne vat, beslis SA hof


Listen Later

Die Konstitusionele Hof het in 'n gedskundige beslissing gelas mans mag kragtens wet die vanne van hul vrouens aanneem, en dele van Artikel 26 van die Wet op die Registrasie van Geboortes en Sterftes ongrondwetlik verklaar. Dit volg nadat twee paartjies aangevoer het die wet kom neer op geslags-diskriminasie. Regter Leona Theron sê die gebruik is gewortel in koloniale patriargie wat vroue in minderwaardige posisies plaas. Sy het die Parlement 24-maande gegee om die wet te wysig:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings