Nuus

ManU se Amorim hou by sy stelsel


Listen Later

Sokker: Die druk op die afrigter van Manchester United, Ruben Amorim, raak al hoe meer, met sy span wat gister 3-nul in die Premierliga teen Manchester City verloor het. Die Red Devils het slegs vier punte uit hulle eerste vier wedstryde gekry, wat beteken dit is hulle swakste begin in 'n Premierliga-seisoen in 33 jaar. Amorim, wat kritiek verduur vir sy 3-4-3 stelsel, hou vol hy sal nie sy gunsteling veldplasings verander nie:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings