Ons vier vandag opstanding Sondag! En ons beleef die verhaal vanuit Maria se oogpunt toe sy by die leë graf aankom. Dit is ook vandag wat ons as gemeente saam nagmaal gebruik.