Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Mariepskop Bediening:How many episodes does Mariepskop Bediening have?The podcast currently has 52 episodes available.
December 18, 2022Jesus is steeds goeie nuusThe birth of Jesus was good news then and still is good news now....more39minPlay
July 31, 2022Eenheid vs VerdeeldheidEenheid is baie hoog op Jesus se prioriteitslys soveel so dat hy vier keer in dieselfde gebed die Vader daarvoor vra wanneer hy vir sy dissipels (en hulle wat later sou glo) bid....more49minPlay
January 10, 2021Pak lig en geniet die uitsig.Moenie die nuwe jaar ingaan met onnodige bagasie nie. Doen "whatever" nodig is om daarvan ontslae te raak en fokus minder op jou eie pyn en probleme en leer om eerder doelbewus lief te hê deur te kyk hoe jy ander se pyn kan verlig en hulle laste ligter maak....more33minPlay
December 06, 2020Geraamtes wat praat (Deel 2)Jy kan daarvan verseker wees dat jou sonde jou sal inhaal as jy dit gaan probeer geheim hou. Moenine dink dat jy kan sonde doen en dink jy gaan daarmee kan wegkom nie. Kry klaar daarmee anders gaan dit een of ander tyd in die lig gaan kom....more32minPlay
FAQs about Mariepskop Bediening:How many episodes does Mariepskop Bediening have?The podcast currently has 52 episodes available.