Nuus

Mark gunstig vir brandstofprys verlaging maar...


Listen Later

Die komitee wat die September-brandstofprys sal bepaal ontmoet vanoggend, en hul besluit sal moontlik Vrydag aangekondig word. Die prys van Brent- ru-olie het die afgelope maand met sowat 1,7 persent gedaal, terwyl die Amerikaanse dollar effe verswak het. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Tannan Groenewald, hoof van data en analise by Cirrus, wat sy voorspelling deel.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings