Nuus

Marquez maak geskiedenis in Tsjeggië


Listen Later

Die sesmalige MotoGP-kampioen, Marc Marquez, het met sy sege by die Tsjeggiese Grand Prix die eerste Ducati-renjaer geword wat vyf agtereenvolgende hoofwedrenne wen. Marco Bezzecchi van Aprilia Racing is tweede en Pedro Acosta van Red Bull KTM Factory Racing is derde. Marquez het sy kampioenskapsvoorsprong bo sy teenstander en jonger broer, Alex, tot 120 punte vergroot nadat Alex in die tweede ronde uitgeval het. Die Suid-Afrikaner Brad Binder het negende klaargemaak. Marquez sê hy voel goed oor hierdie seisoen:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings