Nuus

Mashatile beloof miljarde vir infrastruktuur opknapping


Listen Later

Adjunkpresident Paul Mashatile sê die regering is besig om aandag te skenk aan die watertekort in die land namate die vraag toeneem as gevolg van ekonomiese en bevolkingsgroei. Hy sê die regering het belowe om oor die volgende drie jaar meer as 940 miljard Suid-Afrikaanse rand aan infrastruktuur te bestee. Mashatile sê hierdie geld sal gebruik word om paaie en brûe op te knap, damme en waterweë te bou, hawens en lughawens te moderniseer en die ekonomie aan te dryf:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings