Nuus

Massa aanranding van graad 10-leerder veroordeel


Listen Later

Die DA in die Wes-Kaap het die onlangse aanranding van 'n graad 10-leerder van die Hoërskool Milnerton in Kaapstad ten sterkste afgekeur. Agt leerders wat volgens berigte betrokke was by die aanranding, wat op video vasgelê is, is geskors en wag op tugverhore. Elmarie Linde van die DA sê leerders wat afgeknou word, word aangemoedig om hul ouers, onderwysers en skoolhoofde daaroor in te lig:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings