Laat ons Boekevat

Matteus 20


Listen Later

Send us a text

Vandag vertel Jesus ons die gelykenis van die arbeiders in die wingerd: "So sal die laastes eerste wees, en die eerstes laaste." Jesus kondig weer Sy dood en opstanding aan, maar die dissipels stry nog steeds oor wie van hulle die belangrikste gaan wees in die koninkryk van die hemel. Dan genees Jesus weer twee blinde mans, nie net van hul fisiese blindheid nie, maar ook van hul geestelike blindheid.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Laat ons BoekevatBy Jan Smit