Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet

Mattheus 26:38| Goeie Vrydag: Man van smarte


Listen Later

1. Jesus se ontsaglike droefheid  
  • Jesus ervaar ’n helse droefheid, in die ware sin van die Woord, sodat ek nie die helse droefheid, benoudheid, pyn en smart sal deurgaan nie.
  2. Jesus het my verlos van die hel se benoudheid  
  • Hoe lyk jou angs, jou droefheid in die lig van Christus se ontsaglike verskrikking in Getsemané en aan die kruis?
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Gereformeerde Kerk Graaff-ReinetBy Marnix Boersema

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

1 ratings