Nuus

McIlroy loop voor in Augusta


Listen Later

Die wêreld-nommer-twee, Rory McIlroy, se poging om slegs die vierde man te word wat agtereenvolgende Meesters-toernooie te wen, het op ʼn goeie noot begin. Die 36-jarige speler van Noord-Ierland loop na die eerste ronde in Augusta, Georgia, voor saam met die Amerikaner, Sam Burns, ná ʼn vyf onder baansyfer 67. Die Amerikaners Patrick Reed, Kurt Kitayama en die Australiër Jason Day is twee houe agter hulle. McIlroy sê hy was op die eerste putjie nogal senuweeagtig:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings