Nuus

McIlroy prys hersiene PGA-toer kampioenskapsformaat


Listen Later

Gholf: Die wêreld nommer-twee, Rory McIlroy erken hy het nie probleme met die afslaanformaat wat by die FedEx-beker in die PGA-toerkampioenskap gebruik is nie. Dit word vanjaar verander sodat die voorloper op punte, in die geval die wêreld nommer-een, Scottie Scheffler, op baansyfer saam met die res van die deelnemers sal begin. Die vorige stelsel het aan die voorloper op punte 'n twee-houe-voordeel gegee. McIlroy sê die nuwe formaat is 'n skoon begin vir almal:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings