Kosmos 94.1 Landbou

Meatco hou binnekort Algemene Jaarvergadering.


Listen Later

Rosa Hamukuaja-Thobias Meatco se Bestuurder van Korporatiewe Aangeleenthede gesels met Kosmos 94.1 Landbounuus oor Meatco se Algemene Jaarvergadering wat op 21 August plaasvind. Die maatskappy het talle uitdagings na ‘n paar jaar se droogtes en ander, meer politieke uitdagings wat die firma die hoof moet bied... En Wallie Roux, ‘n onafhanklike Namibiese Landboukenner, gesels verder oor die belangrike vergadering...
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1 LandbouBy Kosmos 94.1