Nuus

Meatco lood 2026/27 strategiese plan


Listen Later

Meatco het sy strategiese plan vir 2026/2027 bekendgemaak. Die staatsinstelling het vanjaar verskeie kontroversiële kwessies deurstaan, veral oor sy leierskap. Voormalige uitvoerende hoof Mwilima Mushokobanji se kontrak het verstryk, en die opvolgproses het gelei tot spanning tussen Meatco se raad en die kabinet. Intussen het die maatskappy sy slagteiken van 70 000 diere gemis. Kosmos 94.1 Nuus het met die interim uitvoerende hoof, Albertus Aochamub oor die volgende finansiële jaar gepraat.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings