Nuus

Meatco se jaarvergadering môre gehou


Listen Later

Meatco se algemene jaarvergadering vind môre plaas en belanghebbendes word aangemoedig om te registreer en dit by te woon. Die vergadering sal in-diepte opdaterings verskaf oor die meetbare vordering van Meatco se finansiële herstel, bestuurshervormings en die ommekeerstrategie wat deur die raad goedgekeur is. Undamuje Hambira, Meatco se kommunikasie-beampte, het meer.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings