Kosmos 94.1 Landbou

Meatco se vergaderings verloop steeds goed.


Listen Later

Meatco hou 'n reeks vergaderings regoor die land waar rolspelers en produsente nie net die nuwe raad en uitvoerende komitee sal ontmoet nie maar ook die status van die uitvoer abattoir en die stand van sake by Meatco te bespreek. Woensdag se vergadering het in Otjiwarongo plaasgevind. Rosa Hamukuaja-Thobias Meatco se Bestuurder van Korporatiewe Aangeleenthede gesels met Kosmos 94.1 Landbounuus oor die ontmoeting ...
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1 LandbouBy Kosmos 94.1