Meatco hou 'n reeks vergaderings regoor die land waar rolspelers en produsente nie net die nuwe raad en uitvoerende komitee sal ontmoet nie maar ook die status van die uitvoer abattoir en die stand van sake by Meatco te bespreek. Vandag se vergadering sal in Otjiwarongo plaasvind en produsente kan ook vrae rig aan top-bestuur. Rosa Hamukuaja-Thobias Meatco se Bestuurder van Korporatiewe Aangeleenthede het meer...