Media24

Media24

By Media24
Download on the App Store

Media24 episodes

  • Activism, abortion, and equality: Inside the SRJC's mission
    Sexual and Reproductive Justice Coalition's Sihle Motha talks to Kaunda Selisho about access to safe, legal abortion in Southern Africa, LGBTQI and adolescent health, and the decriminalisation of sex work. While successes are noted, such as South Africa's progressive abortion laws, challenges like societal stigma, cultural resistance, and inadequate medical provider training also persist.
    20 min
  • Oor storms, droogte en in die dal van doodskadu – Gerrit Higgo en Adrinet de Bod
    Sy kinders noem Higgo die minister van bittereinders, want hy gee nooit op nie. Hy en Adrinet gesels met Johan Beukes oor die afgelope paar maande se trauma nadat hy van ’n leer afgeval het en gee ook raad aan boere hoe om moeilike tye te bowe te kom.In die episode sal jy meer oor:Die passie wat die Higgo’s vir hul familieboerdery het;Hoe hulle voortbeur al gaan dit ook hoe rof;Higgo se ernstige ongeluk vroeër vanjaar en die lesse wat hy geleer het;Die belangrikheid van jou gesin en om met jou gesinslede eerlik te wees; enHoe om goeie tye te gebruik om voor te berei vir moeilike tye.
    22 min
  • ‘Daar is altyd ’n plan te maak’ – Johan Coetzee
    Johan Coetzee, skrywer van Opgee se gat, glo hoe groter jou aanpasbaarheid en veerkragtigheid – jou vermoë om op te staan nadat die lewe jou ’n klap of twee gegee het – hoe groter is jou kans om te floreer.
    In dié episode vertel Coetzee hoekom hy die boek geskryf het en hoe om op te staan en aan te gaan en planne te maak as alles om jou in duie stort.In die episode sal jy meer hoor oor:
    • waarom mense sukkel;
    • dat niemand jou van jou probleme gaan kom red nie;
    • die verskil tussen opgee en oorgee; en
    • die vaardighede wat nodig is om “opgeebestand” te word as jou planne nie uitwerk nie.
    25 min
  • ‘Nampo, bringer van hoop’ - Dr. Dirk Strydom
    Dr. Dirk Strydom staan aan die stuur van Nampo, die eenstop-platform waar boere, landbou-ondernemings en diensverskaffers kan byeenkom, saamwerk en sake doen. In dié Bly Boer-episode gesels Johan Beukes met dr. Dirk Strydom, besturende direkteur van Nampo, oor vanjaar se skou, die impak daarvan en om nie hoop te verloor nie.
    In die episode sal jy meer hoor oor:
    • hoekom Nampo so spesiaal is;
    • die karaktereienskappe van hoopvolle boere en boere sonder hoop;
    • raad vir ’n boer op moedverloor se vlakte; en
    • ’n boodskap vir ’n boer met wie dit goed gaan.
    21 min
  • Só kon ek my aanvaller vergewe – Nadia Gibbens
    Thabo Thamiae het in 2012 vir Nadia Gibbens in hul huis op ’n hoewe in Bainsvlei, Bloemfontein probeer keelaf sny, haar drie keer probeer verwurg, haar probeer verkrag, haar herhaaldelik met ’n gebreekte glasbottel gesteek, geskop en vir dood agterlaat.In die nuutste episode van die Bly Boer-potgooi gesels met Reza Clifford oor die aanval, hoe sy vir hom ’n Sotho-bybel gegee het met sy skuldigbevinding en hoe hard sy moes werk om die trauma te verwerk.
    In die episode sal jy meer hoor oor:
    die dag wat Thabo vir Nadia aangeval het;
    oor haar besoek aan hom in die tronk;
    die belangrikheid om trauma te verwerk;
    om te kies om goed uit die sleg te vat;
    snellers; en
    hoe om trauma met jou saam te dra.
    37 min

About Media24

From the publisher's feed

Welcome to the home of Media24’s podcasts - from politics to crime, weekly news, entertainment, parenting and so much more.