Nuus

Meer besighede het voordelige eienaarskap openbaar


Listen Later

Die Besigheids- en Intellektuele Eiendomsowerheid, Bipa, sê dat van die meer as 137 000 besighede wat vir massa-deregistrasie geoormerk is omdat hulle nie aan die verpligte vereistes vir voordelige eienaarskap voldoen het nie, het ongeveer 45 persent nou voldoen. Die veldtog, wat tot dusver 1 000 entiteite gederegistreer het, vorm deel van pogings om geldwassery en belastingontduiking te bekamp en is krities vir gryslys-nakoming. Bipa se nuut aangestelde uitvoerende hoof, Ainna Kaundu, verduidelik die belangrikheid van nakoming:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings