At Lunch

Meer oor Dry Ice 4 Farming


Listen Later

Vir die meeste veeboere is brandmerking ’n noodsaaklike euwel: noodsaaklik omdat dit ’n bewys van eienaarskap is en help om veediefstal te voorkom, en ’n euwel omdat dit traumaties vir die diere is, en die huid (en soms ook die onderliggende vleis) beskadig. Om hierdie dilemma die hoof te bied, bied Dry Ice 4 Farming 'n innoverende nuwe brandmerk-metode – vriesbrandmerking. Pulane Nel-Sekepe gesels nou met Cynthia Oliver van Dry Ice International om meer uit te vind.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

At LunchBy OFM