Nuus

Mees vereerde Aussie-soldaat sal oorlogsmisdaad-aanklagte beveg


Listen Later

Die mees vereerde lewende Australiese soldaat, Ben Roberts-Smith, sê hy sal tot die bittereinde veg teen vyf aanklagte van oorlogsmisdade en herhaal hy is onskuldig. Die 47-jarige word daarvan beskuldig dat hy ongewapende burgerlikes vermoor of ondergeskiktes beveel het om hulle te vermoor tydens sy diens vir die Australiese SAS in Afganistan tussen 2009 en 2012. Roberts-Smith sê hy gaan die hofsaak gebruik om sy naam in ere te herstel:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings