MEESTER ESPEE, KRIEKETLEGENDE VAN DIE KLEIN KAROO deur Haidee Muller
Simon Petrus Swigelaar, alombekend as Meester Espee, is sedert 1948 by SWD-krieket betrokke en het die provinsie as speler en administrateur op alle vlakke gedien. Hy is al wyd vereer vir sy bydrae tot die sport.