Nuus

Melania verras met 'Epstein-verklaring'


Listen Later

In ‘n verrassende stap het die Amerikaanse presidentsvrou Melania Trump die media Donderdag toegespreek oor haar bande met seks oortreder Jeffrey Epstein. Haar toespraak was blykbaar onbekend aan haar personeel en die stap was onverwags omdat die eposse tussen haar en Esptein se lewensmaat Ghislane Maxwell reeds einde Januarie vrygestel is.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings