Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens praat met Vlooi Venter, Kliniese Verpleegspesialis by die Kankervereniging van Suid-Afrika (Kansa), oor bewusmaking van Melanome as die dodelikste van kankers, risiko faktore, kenmerke van melanoma en risiko vermindering.
Bel Kansa se hulplyn 0800 66 00 66 of stuur ’n e-pos na Vlooi Venter by
[email protected]