Kosmos 94.1

Meld statutêre verkragting aan, pleit SA polisie


Listen Later

Die polisie vra gemeenskappe om die stilte rondom statutêre verkragting en kindermishandeling te verbreek. Woordvoerder Amanda van Wyk beklemtoon die behoefte aan oop besprekings, vroeë aanmelding en gemeenskapsbetrokkenheid. Sy waarsku baie gevalle word steeds nie aangemeld nie weens kulturele oortuigings of vrees. Van Wyk moedig kinders aan om en hulp te soek, en spoor gemeenskappe aan om slagoffers te ondersteun en toe te sien dat oortreders aanspreeklik gehou word:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1By Kosmos 94.1