Jou Memoires

Memoire Skrywer: Juliana Coetzer


Listen Later

Soms leef ’n mens ’n hele lewe… sonder om dit ooit werklik neer te skryf. Stories bly vasgevang in geheue      

in stiltes
in dit wat ons kies om te onthou en dit wat ons probeer vergeet.

Maar wat gebeur wanneer ons begin skryf?

Wanneer ons die moed het om woorde te gee aan dit wat ons gevorm het —
die mooi
die seer
die onverstaanbare?

Vandag gesels ons oor memoire-skryf
nie net as ’n manier om te onthou nie, maar as ’n manier om te verstaan.

Om sin te maak.

Om te verwerk.

En dalk… om iets van onsself terug te vind.

Ek is in gesprek met Juliana Coetzer — psigoterapeut enskrywer — oor die krag, die kompleksiteit en die eerlikheid wat dit vra om jou eie storie neer te pen.
Want jou storie… maak saak.

Boeke deur Juliana Coetzer:

Bloedvreemd -

https://kakkerlak.co.za/product/45443/⁠

Oorkant jou - ⁠https://www.jonathanball.co.za/product/oorkant-jou/⁠

Die kind se naam is Anneke -

https://www.nb.co.za/en/view-book?id=9780798181884

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Jou MemoiresBy Memoire Books l Guided Journals