Sign up to save your podcasts
Or

Zarine Roodt het haar meestersgraad in Spelterapie voltooi, en haar verhandeling is getiteld: ‘Writing in Therapy’.
https://uir.unisa.ac.za/handle/10500/2445
In hierdie studie het sy haar toegespits op die terapeutiese waarde van skryfwerk. Dit is iets wat haar baie na aan die hart lê, en sy pas dit steeds self toe; daarby dra sy dit ook oor tydens haar werksessies en retreats.
Zarine het twee memoirs geskryf: enkelreis en ‘n Dagreis ver wat op spesifieke lewensgrepe gebaseer is: die vooraand van 50 en 60 onderskeidelik. .
Sy is 'n deurwinterde byhouer van persoonlike geskiedenis: "Wanneer ek die dag my kop neerlê, sal daar min wees wat my seun nie van homself weet en van wat in sy ma se kop aangegaan het nie", is iets wat Zarine graag sê.
Zarine het jare lank aan die Vrystaatse Universiteit klas gegee – in Kommunikasiekunde – en is gemaklik om kennis op ‘n praktiese wyse oor te dra.
https://www.zarineroodt.com/en/
https://www.facebook.com/zarine.roodt/
https://www.penguinrandomhouse.co.za/book/ingrid-jonker-n-biografie/9781415209363
www.memoirebooks.co.za
By Memoire Books l Guided JournalsZarine Roodt het haar meestersgraad in Spelterapie voltooi, en haar verhandeling is getiteld: ‘Writing in Therapy’.