Kosmos 94.1 Landbou

Mens, Olifant konflik word verder bespreek.


Listen Later

Reaksie is ontvang oor kommentaar van Thinus Pretorius van die Lewendehawe Produsente Vereniging oor konflik met olifante in die noordweste en noordooste van die land. Volgens Pretorius ly die boere grootskaalse skade en daar is baie min wat hulle daaraan kan doen as gevolg van internasionale wetgewing en ooreenkomste wat Namibië onderteken. Dr Betsy Fox van Elephant Human Relations Aid, oftewel EHRA in Namibië sluit by ons aan en Romeo Muyunda, Woordvoerder van die Namibiese Ministerie van Omgewingsake het sy reaksie oor Pretorius se kommentaar so verwoord...
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1 LandbouBy Kosmos 94.1