Mier op die mic

Met die hand geskryf


Listen Later

Ek vertel hier oor die digbundelprojek waarmee ek tans besig is en hoe die projek ontstaan het. Ek gesels ook oor die waarde van handgeskrewe briewe en stukke en wat die lesers en luisteraars daarvan dink. Geniet hom.

Ek verwys na so paar kalligrawe en lees ook woorde van

@truthpoetry82

@woord.vlam_pen

@liewe_reisiger

@heleen_de_haas

@haas_ink

@cecile.walters

@beachscriber

@leesetteturner


...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Mier op die micBy Anton