
Sign up to save your podcasts
Or


Deesdae word ons deur ons omstandighede uitgedaag om met groot wysheid te lewe. Met hierdie reeks vertrou ons dat God jou sal help om lewenswysheid by karkaters uit die Bybel te leer. Afgelope Sondag het Marius Malan ons op ’n treffende manier herinner aan wyshede wat ons by Abraham kan leer.
By Kompas GemeenteDeesdae word ons deur ons omstandighede uitgedaag om met groot wysheid te lewe. Met hierdie reeks vertrou ons dat God jou sal help om lewenswysheid by karkaters uit die Bybel te leer. Afgelope Sondag het Marius Malan ons op ’n treffende manier herinner aan wyshede wat ons by Abraham kan leer.