Kompas Gemeente

Met 'n oop hand


Listen Later

Darius van der Schyf het die reeks vir ons afgesluit en met ons gesels oor: Om met 'n oop hand te leef. Wanneer ons vir die koninkryk
van God leef en daarin betrokke is, moet ons alles in ons lewe vir Hom beskikbaar
stel. God verdien elke gedeelte van ons lewe. Dalk vra jy: Maar wat is daar nog wat
ek moontlik kan gee? Om tot hierdie besef te kom moet ons onsself eerder afvra:
Maar wat het ek in my hand? God kan al my aardse besittings en goed gebruik om
wonderwerke te doen. Lewe jy met 'n oop hand?

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kompas GemeenteBy Kompas Gemeente