Spesiale uitsending

Met raad en daad 13 Julie 2025


Listen Later

Elsje van Jaarsveld voer gesprekke voer met slagoffers van geslagsgeweld. Die doel van die program is om mense wat moontlik in dieselfde situasie is, te bemoedig. In die vorige aflewering het Petro Kotze-Odendaal vertel van haar pa, wat ‘n uitermatige drankprobleem gehad het, en haar ma mishandel het. Sy vertel sy hoe dit haar lewenskeuses as volwassene beïnvloed het, en hoe sy verlos is van die mishandeling in haar eie huwelik.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Spesiale uitsendingBy RSG