Spesiale uitsending

Met raad en daad 15 Desember 2024


Listen Later

In dié reeks neem Elsje van Jaarsveld ons op ‘n reis deur Suid-Afrika se wetenskaplike en tegnologiese projekte. Sy praat met kundiges van die Departement van Wetenskap, Tegnologie en Innovasie om meer uit te vind oor hulle werksaamhede, en hoe dié departement wetenskap gebruik om die lewe van Suid-Afrikaners te verbeter. Sy fokus op die medisinale daggabedryf, en vra die kenners uit oor hoe die departement ‘n waardeketting skep vir hierdie produkte in Suid-Afrika.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Spesiale uitsendingBy RSG