Spesiale uitsending

Met raad en daad 16 Oktober 2022


Listen Later

Op 16 Oktober vier ons Wêreld Voedseldag. Dis ‘n dag wat deur die Verenigde Nasies verklaar is om die kollig op voedselsekerheid en wanvoeding te plaas. Arehan Brand gesels met Liza Bohlmann, die nasionale voorsitter van Landbouskrywers SA, om te hoor hoekom hierdie dag belangrik is. Hulle gesels oor wanvoeding, klimaatsverandering, voedselsekerheid, en hoe Jan Alleman sy eie kos tot ‘n mate kan voorsien.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Spesiale uitsendingBy RSG