Spesiale uitsending

Met raad en daad 23 Maart 2025


Listen Later

Innovasie in die landboubedryf lei tot nuwe inentings, beter siektebeheer en groter oeste. Die Nasionale Biosekuriteit-platform is geskep om navorsing te doen om innovasie in landbou te ondersteun. Elsje van Jaarsveld praat met dr. Marinda Visser, direkteur van van hierdie platform. Ons maak ook ‘n draai in die Noord-Kaap om uit te vind wat die impak wat die Meerkat-teleskoop is, word voorgestel aan astro-toerisme.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Spesiale uitsendingBy RSG