Spesiale uitsending

Met raad en daad 27 Julie 2025


Listen Later

Elsje van Jaarsveld voer gesprekke met slagoffers van geslagsgeweld. Die doel van die program is om mense wat moontlik in dieselfde situasie is, te bemoedig. In die vorige aflewering het Leyonie Marais haar lewensverhaal vertel waar sy as klein dogtertjie aanskou het hoe haar pa haar ma erg mishandel het. Later is haar ma weer getroud met ‘n man wat haar weer mishandel het. Leyonie vertel hoe sy besluit het om almal te vergewe sodat sy ‘n nuwe lewe kan begin.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Spesiale uitsendingBy RSG