Spesiale uitsending

Met raad en daad 31 Augustus 2025


Listen Later

Elsje van Jaarsveld voer gesprekke met slagoffers van geslagsgeweld. Die doel van die program is om mense wat moontlik in dieselfde situasie is, te bemoedig. Elsje gesels verder met Annemarie Botes. Annemarie het geweldige emosionele mishandeling in haar huwelik ervaar, wat haar tot moord gedryf het. Elsje gesels ook met geestesgesondheidspraktisyn Jacques Botes, wat intense berading bied aan mense wat trauma beleef.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Spesiale uitsendingBy RSG