Spesiale uitsending

Met raad en daad 6 Julie 2025


Listen Later

Elsje van Jaarsveld voer gesprekke met slagoffers van geslagsgeweld. Die doel van die program is om mense wat moontlik in dieselfde situasie is, te bemoedig. In die eerste episode gesels sy  met Petro Kotze-Odendaal, wat haar aangrypende lewensverhaal vertel. Sy vertel van haar alkoholis-pa. In die volgende episode vertel sy verder van haar hoërskoolkêrel en later haar eggenoot, wat haar ook mishandel het.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Spesiale uitsendingBy RSG