Spesiale uitsending

Met raad en daad 8 Desember 2024


Listen Later

Elsje van Jaarsveld neem ons op ‘n reis deur Suid-Afrika se wetenskaplike en tegnologiese projekte. Sy praat met kundiges van die Departement van Wetenskap, Tegnologie en Innovasie om meer uit te vind oor hulle werksaamhede en hoe dié departement, wetenskap gebruik om die lewe van Suid-Afrikaners te verbeter. Sy vind meer uit van die Radio-astronomie Observatorium en die rol wat die Meerkat-teleskoop in die internasionale wetenskaplike gemeenskap speel.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Spesiale uitsendingBy RSG