Spesiale uitsending

Met raad en daad 9 Februarie 2025


Listen Later

Wetenskap, is ‘n ingewikkelde vakgebied, maar dit is deel van ons alledaagse lewe. Nuttige hulpmiddels soos wifi, WhatsApp en Blootooth spruit alles uit wetenskap. Maar hoe raak ek en jy betrokke by wetenskap. Die Departement van Wetenskap, Tegnologie en Innovasie het verskeie projekte om mense te betrek, en hulle doen dit in samewerking met vennote. Elsje van Jaarsveld vind uit  watter die projekte die departement het  om veral jong wetenskaplikes te ontwikkel.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Spesiale uitsendingBy RSG