Die program verken die wonderwêreld van wetenskap en tegnologie. Die fokus val op intellektuele eiendomsreg. Die departement van wetenskap, tegnologie en innovasie ondersteun klein en medium sakeondernemings om hulle kreatiewe idees intellektueel te beskerm. Ons hoor ook van die belangrikheid van kopiereg op musiek.