Met Hart en Siel

Met wysheid


Listen Later

Marius Botha kuier in die ateljee om oor sy boek Rediscovering Wisdom The Forgotten Gift te gesels. Anja Letsatsi vertel meer oor ‘n gebedspojek vir kinders en Charlene Grobler wat aan die hoof staan van die Loius Botha en Jakaranda Kinderhuise kuier in die ateljee om meer te vertel oor hul werk. Dr Poppie Hauptfleisch van Bridal Love Ministries vertel van ‘n geloofssamekoms vir kinders wat op die 3e Februarie plaasvind. Met Hart en Siel
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Met Hart en SielBy Radio Pulpit