JacPod

Mevrou brul oor die brille en die pille


Listen Later

Dit was nog nooit ’n probleem vir die Mevrouens om ou(er)d te word nie, dis mos maar deel van die lewe. Nou sing Gerda de Sousa en Dianne Broodryk ’n ander deuntjie, sedert die proses van vitamines en die daaglikse aanvullings hulle lewe begin oorheers het. Om nie eers van die skielik verswakkende oë te praat nie. In dié episode betreur die Mevrouens die stand van brille en pille. Podcast page on Jacaranda FM's website
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

JacPodBy JacPod