JacPod

Mevrou oefen om Kersfees fiks te word


Listen Later

Mevrou vang die Kersfees gees, maar dis nie ’n maklike oefen om Kersfees fiks te word nie. Dit begin by die gesukkel om die Kersboom te laat staan en dan die stryery om die versiersels perfek te kry. Wat kom eerste – die liggies of die balletjies? Gerda de Sousa en Dianne Broodryk is dié Fees seisoen by die huis en die prioriteit is om die Kersfees gees perfek in elke kamer te hang … Podcast page on Jacaranda FM's website
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

JacPodBy JacPod