JacPod

Mevrou se siekwees sages


Listen Later

Mevrou is nou siek en sat vir siekwees! Die winter is verby, die somer is in volle swang, en die twee wonder waar die skielike siektes vandaan kom wat hulle ook plat getrek het. Dit was so erg dat Gerda de Sousa en Dianne Broodryk altwee in die bed moes bly met anti-biotika en ’n bak vol ander medisyn – iets waaraan dié twee nie gewoond is nie. Nou voel dit of die hele wêreld om hulle ook siek word met ’n gehoes en ’n geproes en ’n gesoek na genoeg sneesdoekies ….. Podcast page on Jacaranda FM's website
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

JacPodBy JacPod