Sign up to save your podcasts
Or

Waardigheidsterapie - Dignity Therapy
Michele van Loggerenberg, ‘n vryskut teksredigeerder en proefleser, staan persone in palliatiewe sorg by deur waardigheidsterapie (dignity therapy). Dit behels ‘n gesprek van ongeveer twee ure, die transkribering van die opname en na die dood van die persoon, die oorgee van die voltooide memoire in boek-formaat aan die familie.
Sy het verskeie kursusse in waardigheidsterapievoltooi, o.a deur Dr Harvey Max Chochinov (‘n Kanadese akademikus en psigiater). BA Spraakterapie en Oudiologie, ‘n Hoër Onderwysdiploma, Frans II en Loopbaanvoorligting staan ook agter haar naam.
Michele se kontakbesonderhede:
[email protected]
083 281 9944
DrHarvey Max Chochinov:
https://www.youtube.com/watch?embeds_referring_euri=https%3A%2F%2Fwww.bing.com%2F&embeds_referring_origin=https%3A%2F%2Fwww.bing.com&source_ve_path=Mjg2NjQsMTY0NTAz&v=kaaK9RKGwaQ&feature=youtu.be
By Memoire Books l Guided JournalsWaardigheidsterapie - Dignity Therapy