Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Middagvervolgverhaal (RSG potgooi):How many episodes does Middagvervolgverhaal (RSG potgooi) have?The podcast currently has 1,022 episodes available.
October 12, 2020Middagvervolgverhaal'n Onderbreekte gesprek met Nonnie dompel Hans in vertwyfeling. Robert kry 'n skrobbering van Flossie....more0minPlay
October 09, 2020MiddagvervolgverhaalBarnie Zilburg maak 'n voorstel aan die boere van die omgewing. Robert is bekommerd oor Flossie se dreigement. Hans se grootste vrees word bewaarheid....more0minPlay
October 08, 2020MiddagvervolgverhaalHans leer 'n moeilike les, en Pollie ontvang goeie nuus....more0minPlay
October 07, 2020MiddagvervolgverhaalHans beleef sy eerste boksles. Ada probeer Frank oorreed om oor sy vrees vir 'n dreigende onheil te praat....more0minPlay
October 06, 2020Middagvervolgverhaal'n Gesprek oor die Groot Oorlog lei tot 'n morbiede atmosfeer in die Campbell huishouding. Hans is bekommerd oor sy eerste boksles by Barnie Zilburg. Frank maak 'n bekentenis aan Ada wat haar diep ontstel....more0minPlay
October 05, 2020MiddagvervolgverhaalNadat Hans nog net vier dae weg van die huis af is, skryf Pollie al haar eerste brief vir hom. Robert glo werk op die buurplase om ekstra sakgeld te verdien, het meer meriete as om saans vroeër met huiswerk klaar te kry....more0minPlay
October 02, 2020MiddagvervolgverhaalRobert en Hans is bekommerd oor wat van hulle verwag sal word in die skoolkonsert. Flossie vra hulle om haar te help, en 'n verskuilde dreigement laat hulle nog meer bekommerd. Martha word gevra om te help met die maak van wors en die bak van koek vir die viering van Richard Nortje se vyftigste verjaardag, want die hele omgewing word uitgenooi. Robert is geskok dat Hans nie die beste musikante in die Baviaanskloof ken wat gaan sorg vir die musiek by die geleentheid nie....more0minPlay
October 01, 2020MiddagvervolgverhaalHoe meer Hans hoor van die geheimsinnige Donkerkloof, hoe meer raak hy nuuskierig om daarheen te gaan. Martha se vrae oor Kosie Schreuder krap Flossie om....more0minPlay
September 30, 2020MiddagvervolgverhaalOp die eerste dag van die nuwe skooljaar, ontdek Flossie gevoelens in haarself wat haar onseker laat. Hans is terneergedruk omdat hy glo hy het 'n gek van homself in die klas gemaak. Robert laat hom beter voel deur hom te waarsku teen Betta Stroebel....more0minPlay
September 29, 2020MiddagvervolgverhaalDie nuwe skoolhoof, Kosie Schreuder, beïndruk die gehoor met sy toespraak. Flossie is verras om haar ouers by die eerste skooldag te sien, en Frank is bekommerd oor die vrae wat Martha aan die nuwe skoolhoof stel....more0minPlay
FAQs about Middagvervolgverhaal (RSG potgooi):How many episodes does Middagvervolgverhaal (RSG potgooi) have?The podcast currently has 1,022 episodes available.