Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Middagvervolgverhaal (RSG potgooi):How many episodes does Middagvervolgverhaal (RSG potgooi) have?The podcast currently has 1,022 episodes available.
August 09, 2018MiddagvervolgverhaalSybrand en Maggie se huweliksbootjie bevaar stormagtige waters. Johanna se lewe verander ingrypend en permanent....more13minPlay
August 08, 2018MiddagvervolgverhaalSybrand bring 'n verrassende besoek aan dominee Verster. 'n Gesprek tussen Jaap en Johanna heel vele wonde....more15minPlay
August 07, 2018Middagvervolgverhaal'n Diaken se besoek aan Jaap, Mieta en Johanna loop skeef. Sybrand se gewete besorg hom slapelose nagte....more0minPlay
August 06, 2018MiddagvervolgverhaalJohanna praat haar hart uit teenoor Mieta. 'n Ongeluk op Boskloof laat die skinderpraatjies gons, en plaas Sybrand onder verdenking....more14minPlay
August 03, 2018MiddagvervolgverhaalSybrand verdink Jaap daarvan dat hy vir die dood van twee van sy spog populiere verantwoordelik is. Maggie laat blyk teenoor Buks dat sy van oom Sybrand hou....more13minPlay
August 02, 2018MiddagvervolgverhaalJaap sukkel om die skande van Johanna se swangerskap te verwerk. Mieta glo dis haar taak as moeder om Johanna te ondersteun. Jaap wil sy woede op Sybrand gaan uithaal, maar loop sy rieme styf....more14minPlay
August 01, 2018MiddagvervolgverhaalMieta is geskok om te sien hoe afgerem en sieklik Johanna voorkom. Jaap voel gevlei oor die honderd pond wat hy gevra is om vir kerkbasaar te skenk, maar ontvang ontstellende nuus van Mieta......more14minPlay
July 31, 2018MiddagvervolgverhaalTienie en Jurg begin voel Johanna raak vir hulle 'n oorlas. Tienie wil veral nie verantwoordelik wees vir Johanna as sy selfmoordgedagtes koester nie. Jaap en Mieta voel gerus om Johanna te laat terugkeer na Langvlei aangesien Henning geheel en al van die toneel verdwyn het....more0minPlay
July 30, 2018MiddagvervolgverhaalSybrand is in só 'n goeie luim toe Annie en Hennie op Boskloof aankom, dat sy begin glo die ontstellende gerugte oor Sybrand se flirtasie met Maggie Langeveld is waar. Hennie droom groot drome oor 'n sorgvrye toekoms....more14minPlay
July 27, 2018MiddagvervolgverhaalNonnie verduidelik aan Sybrand waarom die plaaswerkers Boskloof verlaat en waarom trekarbeiders nie belangstel om by Sybrand te werk nie. Annie hoor skinderstories oor Sybrand wat haar geweldig ontstel....more13minPlay
FAQs about Middagvervolgverhaal (RSG potgooi):How many episodes does Middagvervolgverhaal (RSG potgooi) have?The podcast currently has 1,022 episodes available.