Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Middagvervolgverhaal (RSG potgooi):How many episodes does Middagvervolgverhaal (RSG potgooi) have?The podcast currently has 1,022 episodes available.
June 28, 2018MiddagvervolgverhaalWilla word begrawe, en Sybrand ontmoet die nuwe predikant teësinnig. Annie maak 'n onheilspellende voorspelling....more14minPlay
June 27, 2018MiddagvervolgverhaalNonnie word oorweldig deur Willa se woorde. Jaap en Mieta sit met hulle hande in die hare oor Johanna se gedrag....more14minPlay
June 26, 2018MiddagvervolgverhaalJaap en Mieta kry Johanna voor stok omdat sy besoek aan Boskloof gebring het. Nonnie besef dat Willa baie siek is....more13minPlay
June 25, 2018MiddagvervolgverhaalGert en Maria is besorg oor die komplikasies van 'n verhouding tussen Henning en Johanna. Maria is oortuig dat daar net teëspoed en probleme op die twee jongmense wag....more13minPlay
June 22, 2018MiddagvervolgverhaalJohanna is by Gert en Maria in afwagting op Henning se besoek. Dit raak egter al hoe later en Johanna vrees dat hy nie positief op die brief sal reageer nie....more14minPlay
June 21, 2018MiddagvervolgverhaalNonnie loop Jannewarie op die plaaswerf raak en spreek haar kommer oor Willa uit. Henning besoek sy ouma, en is geskok toe hy sien hoe sy agteruitgegaan het....more14minPlay
June 20, 2018MiddagvervolgverhaalWilla spreek die vrees teenoor Nonnie uit dat haar siekte besig is om haar te oorval. Jannewarie voer 'n uiteenlopende gesprek met Sybrand....more14minPlay
June 19, 2018MiddagvervolgverhaalWilla se gesondheid is besig om agteruit te gaan, maar sy staan by haar besluit om haar lewensreg op Boskloof ten volle te benut. Jannewarie probeer Henning oortuig om die brief te lees wat hy kom aflewer het....more13minPlay
June 18, 2018MiddagvervolgverhaalAan tafel probeer Sybrand die belangrikheid van tradisie en nalatenskap sonder sukses by sy seun tuisbring. Henning se terneergedruktheid word na ete verlig deur 'n onverwagse besoek van Jannewarie....more13minPlay
June 15, 2018MiddagvervolgverhaalSybrand probeer sy motivering vir hoe hy Henning behandel met sy seun deel, maar kom tot die besef dat sy seun sy respek vir hom verloor het. Betta probeer Henning waarsku teen 'n verhouding met Johanna, en deel die rede vir haar gebroke gees met hom....more14minPlay
FAQs about Middagvervolgverhaal (RSG potgooi):How many episodes does Middagvervolgverhaal (RSG potgooi) have?The podcast currently has 1,022 episodes available.